Maak Jouself Tuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Unine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Jaco P - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker skoon en stil perseel.
Jaco V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Ellenor B - Jul 2022
Algehele gradering
Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Verblyf is baie netjies en skoon. Stort in die woonstel kort net bietjie aandag, warm water is nie altyd beskikbaar nie.
Christo L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en hulle gaan uit hul pad om mense welkom te laat voel.
Loraine C - Jan 2022
Algehele gradering
Pure Vrystaatse gasvryheid!
Jenny-may W - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant place to stay.
Chantelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Was die lekkerste plek ooit. Die netheid, die moderne plek, ek's mal oor die plek.
Venetia F - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was die lekkerste kuier nog in Kroonstad.
Juanita M - Mei 2021
Algehele gradering
Kamer was perfek, skoon, netjies en gerieflik.
Anne-marie L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en kan beslis die plek aanbeveel.
Micheline B - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastic!
Frik H - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, alles wat ek nodig gehad het!
Helmine C - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Mis net 'n spieëltafel in kamer.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyer-straat 23, Morewag, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom