Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maak 'n Jol

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 69 resensies


Netheid
2.7
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.8
Veiligheid
3.3
Stephan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastic. Definitely the best place in Sodwana Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lititia F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Was baie lekker en het veilig gevoel. Elize, die bestuurderes, is baie oulik en vir seker die regte persoon vir die werk. Hoop om haar nog jare lank daar te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanevie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Baie lekker. Bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Awesome. Baie lekker gebly by Maak 'n Jol. Nice mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laurence S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Heel aangenaam. Tevrede met die opset, net diefstal uit tent op dag een. Bestuur baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Narisa K
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Jan 2024

Baie sleg met mense. Baie sleg gebly. Die vrou wat mens daar moet help, wil nie help nie. Ek het nie my deposito teruggekry nie. Hulle gee nie om oor jou veiligheid nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Carine R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie lekker plek. Baie vriendelike ontvangs, restaurant op akkommodasie se perseel. Met load shedding in ons almal se midde het ons nie eers die naweek geweet van dit nie! Plek het voorsiening gemaak met kragopwekker. Sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Heerlik gekuier! Staanplek was heerlik groot! Badkamers is redelik basies maar altyd skoon. Daar is 'n kuierplek naby so die musiek in die aande was verstaanbaar. As jy stilte soek is dit nie die plek vir jou nie. Maar elke staanplek word daagliks vir jou gevee, personeel vriendelik en hulpvaardig. Die generator was 'n bonus. Ons sal weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy O
1 nag Saam met vriende
3.0
Okt 2023

Was not at all impressed. The services given on the app were not accurate to what was provided at the unit. There was no WiFi, no fun activities, and the restaurant closed way earlier than it was supposed to. We had to find other places to eat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Corné B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Vir die visserman of duiker wat net 'n bed soek om te slaap, is Maak 'n Jol ideaal. Vir die meer eksklusiewe reisiger is daar 'n paar tekortkominge.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 304 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05obEs8kSTaRxWCkCeeo9gDaIuVw39puVtjUDEAd6QKIYqtYlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 1 Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.512104 32.656321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang