2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Maartblom Gastehuis is 'n gesellige selfsorgwoonstel vir 2 gaste wat in Yzerfontein geleë is. Dit is net 'n klein entjie se stap van die strand af.
Die kamer het 'n dubbelbed, gemakstoele, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, asook 'n tafel met 2 stoele. Daar is 'n TV met 'n USB-koppelpunt en DStv OpenView. Gaste is ook welkom om hulle eie dekodeerder saam te bring.
Daar is 'n braai-area in die tuin en parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Yzerfontein bied verskeie doendinge, soos, wandel op die strand, swem en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskeie restaurante, markies en die Dasseneiland-vuurtoring besoek. Daar is pragtige veldblomme en fynbos teen die kus te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Herna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Maartblom Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang