Bela-Bela Akkommodasie by Mabalingwe- Dream Of Nature | LekkeSlaap
+40

Mabalingwe- Dream Of Nature

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Mabalingwe- Dream Of Nature
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sanet L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L
Gesin met klein kinders

Goeie Ligging!

Die woning kan doen met lugverkoelers, die fans is nie voldoende nie! Besef dit was die feestyd, maar in die 7 dae was ons woning net 1 keer gediens vir skoonmaak!

Jp E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp E
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Dit was baie lekker om hier te bly saam met vriende, die huis is lekker uiteengesit wat almal gemaklik laat bly, en die huis het als wat mens nodig het. Die kuierarea is ook baie lekker by 'n baie lekker swembad met 'n baie groot boma. Is ook baie naby aan die hoofswembad.

Ian K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian K
Gesin met tieners

It was an awesome place, location and holiday. Thank you.

See stars.

Savannah H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah H

Perfect getaway.

Lovely accommodation in Mabalingwe Game Reserve. Stunning Reserve. Stunning views. Will definitely be back for a longer stay!

Jonniah M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonniah M
Saam met vriende

Ons het 'n wonderlike naweekverblyf gehad wat ek nooit sal vergeet nie.

Die plek is mooi en rustig. Die enigste ding wat hulle kan regmaak, is die pad wat na die chalet lei, maar behalwe daarvoor het ons 'n goeie tyd gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a wonderful weekend stay I'll never forget.

The place is beautiful and peaceful the only thing that they can fix is the road that leads to the chalet, but never mind that we had a good time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cobus H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus H
Gesin met klein kinders

Alles was soos advertensie.

Sien sterre.

Ntombi M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi M
Saam met vriende

Home away from home.

Absolute serenity, the view and abundance of nature. The house is well equipped. Please, please, please install air-con. The heat was unbearable in the house. Unit manager was unreachable, not even a call back. The fridge leaked water the whole weekend and did not freeze, but was cold.

Nicci N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nicci N
Saam met vriende

Rustig gewees.

Rustig plekkie en baie diere gesien. Braai area en swembad was baie lekker het dit geniet, maar die huis het TLC nodig. Yskas het nie lekker gewerk nie, dak het erg gelek toe dit gereën het, dit gevoel of dit binne huis reën. Gordynreling het laaste dag af geval in een van die kamers.

Onnica M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onnica M
Saam met vriende

Awesome weekend.

I had the best time with my friends. Everything was perfect and the view was out of this world. Definitely going back.

Maria M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maria M
Saam met vriende

The furniture needs to be upgraded and there are just too many insects in the house.

My friends and I had a lovely stay until the check-out date, when we ran out of water. Can that be looked into and there's too many insects in the house.

Derek W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek W
Gesin met klein kinders

Goed ingerig en rustig.

Goed ingerigte huis met baie mooi uitsig. Gemaklike leefarea en dek met swembad en boma/braaigeriewe. Selfoonsein is wel uiters swak waar die huis geleë is. Daar is ook bietjie van 'n probleem met miere. Beddens en linne skoon en gerieflik.

Petro O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro O
Saam met vriende

Heerlik gekuier - pragtige plek!

Pragtige kuier huis - ongelooflike mooi uitsig en ligging. Alles was na ons skikking gewees - sal graag weer wil gebruik maak van die opsie!

Irene T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene T
Gesin met tieners

Beautiful house in nature reserve.

House is clean, well equipped in a peaceful environment. We enjoyed the outside braai area and swimming pool.

Christo B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Gesin met tieners

Very nice, Mabalingwe Lodge just needs some TLC.

The lodge was very clean and well equipped. The pool in the heat with its lovely view is always welcoming. The lodge is a bit close to its neighbours so can be noisy. The lodge also needs maintenance e.g. the blinds don't work.

George B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met vriende

A weekend to remember.

We really had a great stay at Dream of Nature, the setting was great and the place was very neat. If i can just give the owner a heads up is to have a secondary braai as it rained the whole Saturday and we couldn't braai at all. Otherwise everything was exactly as it was advertised on LekkeSlaap website.

Wiecus P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiecus P

Lovely stay, could use some upgrading.

Great location, great stay. Great view and private. It was slightly unclear on how to get to the location though. Be slightly weary if using a small vehicle. There are a number of stairs, the older generation might not find it very welcoming. TV/s, shower heads, stair maintenance could use upgrading. Some more seating in the living room would have been nice. All together I would still recommend it.

Edze F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edze F
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier en het geniet van die pragtige uitsigte oor die omgewing.

Hierdie is 'n lieflike plek om te kuier met vriende of familie. Veral vir mense wat die skoonheid van die bosveld kan waardeer. Ons het dit baie geniet. Die terras by die swembad bied lieflike uitsigte oor die omgewing. In die aand kan mens ook lekker kuier om die vuurput. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het - behalwe seep. Daar is 'n paar klein dinge wat gerepareer moet word in die huis, soos die sonwering in die vensters. Sal graag weer hier kom kuier!

Leon H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Awesome.

Awesome location, clean and well equipped.

Anneri V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en beautiful.

Dit is 'n pragtige plek met 'n beautiful uitsig en love die diere in die area. 'n Lekker kuierplek vir 'n gesin of vriende. Ons sal defnitief weer soontoe gaan.

Innette N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innette N
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was 'n fantastiese plek met asemrowende uitsigte oor Mabalingwe Reservaat. Voedsel vir die siel. Ons sal definitief weer kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Amazing place with breathtaking views over the Mabalingwe Reserve. Pure food for the soul. Will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tshegofatso M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso M
Saam met vriende

Great vacation.

The place was clean, beautiful and received great service. I would go back again.

Eunice M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M
Saam met vriende

Lovely place and very well equipped.

We had an awesome time at this place. Didn't really spot a lot of animals from the actual house, accept for the warthog who came to visit us daily. We were supposed to vacate the premises at 10:30, but were rushed out by the cleaning lady who arrived before 9 am.

Paul G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Eienaar baie georganiseerd.

Huis is nuut uitgedoen, maak gaste baie gerus laat voel. Jammer Afrikaans nie goed, maar huis ongelooflik.

Matthew O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew O

Fantastic house with great views and facilities.

We spent a long weekend at Dream of Nature (5 adults). The house is well equipped and luxurious. En suite bathrooms are great. The pool deck is fantastic and offers great views. The weather was overcast and rainy for the weekend but didn't dampen our break as there was plenty to see and keep ourselves busy with. Very relaxing and the perfect getaway for us from Johannesburg. Will recommend to friends and family and we will stay here again.

Lizelle P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle P
Gesin met klein kinders

Ons het die naweek baie geniet.

Die verblyf is pragtig met baie mooi uitsigte. Die woning is teen die berg en daarom is daar baie trappe - dit maak dit moeilik vir ouer persone of klein kindertjies - net iets om in gedagte te hou.

Celia H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia H
Gesin met tieners

Baie ontspannend, pragtige uitsig.

Die huis is pragtig en baie gerieflik. Die oord het opgradering nodig. Die winkel en restaurant het oor die feesseisoen geen voorrade gehad nie.

Jessica V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Baie rustig!

Die huis is pragtig met alles wat 'n mens nodig het. Die uitsig is ook fantasties. Dis baie stil en privaat. Ons het dit baie geniet.

Marietjie M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie M
Saam met vriende

Pragtige huis en uitsig, maar probleme belemmer lekker verblyf.

Ons het Dream of Nature gekies as gevolg van die ligging. Die huis is goed geleë met 'n pragtige uitsig. Ongelukkig het 'n paar probleme ons verblyf beïnvloed. Met aankoms by Mabalingwe het ons 'n uur lank gesukkel om die huis te vind a.g.v swak aanduiding op die kaart wat verskaf is. Met aankoms by die huis was daar geen water beskikbaar nie (ten spyte van 'n watertenk op die perseel), daar is ook geen alternatiewe reëlings getref om ons verblyf te vergemaklik sonder water nie. Die watertoevoer het eers die volgende oggend 9 uur herstel. Daar is teen die middag gevind dat daar ook geen warm water in 'n gedeelte van die huis beskikbaar is nie. Ons het die eienaars gekontak en versoek dat 'n terugbetaling van die verblyfkoste gedoen word a.g.v die ongerief wat ons beleef het, maar die versoek is geïgnoreer.

Mabalingwe- Dream Of Nature's terugvoer

Sorry about the late feedback, but please find hereafter our responses to the claims submit. We like all our guests do enjoy our place as much as us, and any feedback is always constructive. It is first time that guests find difficulties to find her place as we always provide the same direction map to the chalet and the road sign are very accurate (the number 10 is at the bottom of our pave way). The guest can also go to reception and they friendly indicate the way. Do not forget that our guest want a stay in the bush.

Regarding the water problem; it was a water shortage on the farm. They should understand the situation and contact Mabalingwe reception. All the contact numbers are on the top of the fridge. As well as it didn’t happen before we were not prepare about any ” B”-solution, but the swimming pool was there for emergency plan. We feel sorry but there no way we can foreseen that kind of scenario. From the hot water not working from one side of the house, it was due to a faulty geyser. This has been corrected. We feel sorry again, but as well they were no way to predict that, and it still have some hot water in another part of the House as is 2 geysers in the Chalet.

In conclusion we are sorry about the experience and we try our best to make our guest having the best stay possible but sometimes we are victims of circumstances.
Hoping that those explanations can solve the pending situation, please don’t hesitate to contact any time.
Very sincerely I remain.
Therese

Mabalingwe- Dream Of Nature
Linda L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L
Gesin met klein kinders

Amazing place with spectacular scenery.

Enjoyed our stay and relaxed a lot.

Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MzIyMTVjLWVjOWYtNDE2My1hMWYzLTNhMTc2YWQwZmY5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 R516 Rooiberg 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.842277 28.048378
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za