Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 262 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bitter lekker en ontspannend. Die geld werd. Baie lekker gebly en ons het dit vreeslik geniet. Die plek was netjies en mooi skoon, asook die reservaat is netjies en almal is vriendelik. Mabalingwe sal ons binnekort weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bederf in die Bosveld. 'n Wonderlike week van rus in die Bosveld, by eenheid Tlou 260B. 'n Baie netjiese, goed versorgde eenheid met alles wat jy nodig het en meer. Baie dankie aan ons gasvrou, vir haar vriendelikheid en spesiale moeite met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was baie lekker en sal weer terugkom! Ons het baie lekker gebly. Als was netjies en gemaklik. Yolanda was gereeld in kontak met ons en selfs gehelp om die olifante op te spoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Rustige lekker kuier. Was 'n baie lekker rustige naweek gewees. Sal vir seker weer gaan en boek by Elephant Lodge, daar was niks in die plekkie wat gekort het nie, baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie geniet, was ons eerste stop vir 25 jaar huweliksherdenking en Yolanda het. Baie geniet, was ons eerste stop vir 25 jaar huweliksherdenking en Yolanda het ekstra moeite gedoen. Dankie. Sy het ons via WhatsApp laat weet waar sekere diere gesien was en ons kon hulle makliker opspoor. Onthou Predator feeding is Sondag en Woensdag 7 uur die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Beste wegbreuk! Defnitief die moeite werd. Ons het so lekker gebly en wens ons kon nog langer bly. Die plek is ideaal geleë en die vlakvarkies het ons welkom geheet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderlike verblyf. Baie netjiese, gerieflike verblyf. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Heerlik, rustig en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelè D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Besonders lekker. Dit was heerlik. Ons het die aktiwiteite vreeslik geniet. Ons beveel so 'n kuiertjie rêrig aan. Restaurant ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 282

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d656ee472257e29718c93ea26a7eb16c54077631616acc99bc2a548307ae64e181d5f9068ed0d59d9e9f91418bd63f52bd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 262 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516, Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.822157740712 28.062489263907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang