Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+86

Mabalingwe Elephant Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.
20% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2026 tot 18 Sep 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela, Limpopo geleë. Dit is die tuiste van die Groot 5. Die lodge is sowat 1 uur se ry vanaf Pretoria en is ideaal vir ’n naweekwegbreek uit die besige stad.

Dié verblyf het 2 aparte eenhede, 260 A en B. Albei eenhede is oopplan en selfsorg, en bied slaapplek aan 2 gaste elk.
Daar is ’n slaaparea met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed in elke eenheid. ’n En suite-badkamer met ’n stort in eenheid A en B, 'n toilet en wasbak en ’n leefarea met ’n slaapbank en ’n slim-TV. Daar is DSTV, Showmax, Netflix en YouTube op beperkte data beskikbaar en daarna vir gaste se rekening.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met ’n tweeplaatstoof, ’n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, koffie-en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenhede het elk hul eie aparte, privaat boma.

Mabalingwe Elephant Lodge is stapafstand vanaf die ontspanningsgeriewe soos die tennis- en muurbalbaan, mini-gholfbaan, swembaddens, winkel en ’n speelarea vir kinders. Dit is slegs ’n rit weg van die restaurant en kroeg af. Daar is oorgenoeg doendinge in die omgewing, soos wildritte, voëlkyk-ritte, die voer van leeus en perdry-safari's. Daar is koue en verhitte swembaddens op die perseel.

Mabalingwe spog met sy eie boskroeg genaamd Kalahari Oasis en dit is ’n heerlike plek waar jy ’n koue drankie kan geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 298 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Albert C
Gesin met tieners
5.0
Bosluuks met 'n wilde knipoog! Ons het baie lekker gebly! Elephant Lodge is goed geleë, naby die winkel en restaurant. Die uitsig was asemrowend en ba...
Sien meer
Aug 2026
Twanette V
Saam met lewensmaat
5.0
The most amazing place to stay. The most amazing place to be. When we are there, you leave the rest of the world behind you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Pamela B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect weekend getaway. It was very pleasant. Quiet location. The animals come right up to you, they are very used to people. The unit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Isabel M
Saam met lewensmaat
5.0
Vir enige spesiale dag en enige ander dag sal ek Mabalingwe aanbeveel. Ek en my man het baie lekker gebly. Dit was my verjaarsdagnaweek en baie spesia...
Sien meer
Jul 2026
Karen J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie netjies. Baie rustig. Vriendelike ontvangs. Terdeë geniet!
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 335

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
20 % AF
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
20 % AF
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
20 % AF
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d656ee472257e29718c93ea26a7eb16c54077631616acc99bc2a548307ae64e181d5f9068ed0d59d9e9f91418bd63f52bd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 298 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516, Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.822157740712 28.062489263907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang