Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 256A

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sonja vir Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge 256A
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Tracy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Gesin met klein kinders

Cozy and comfortable.

Small, but you spend most of the time in nature so it makes up for that. Kids loved the animals that walk past the stoep in the mornings. Would definitely like to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nela M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nela M
Saam met vriende

Baie ongelukkig gewees oor die verblyf wat baie geknop was.

Ons het ongelukkig nie lekker gebly nie. Ons het die verkeerde inligting van die agent ontvang wat gesê het dis 'n 2-slaapkamer eenheid. Die foto's wat sy gestuur het, het nie ooreengestem met die plek waar ons gebly het nie. Ons was 2 pensionarisse wat op sleeper coaches geslaap het. Alles was op 'n knop vir 4 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan F
Gesin met klein kinders

Die ligging was great en ons het ongelooflik baie diere gesien.

Ja, dit was okay. Die skoonmakers was laat toe ons die dag arriveer en die plek was bietjie deurmekaar. Ons moes 'n kas uitpak om plek te maak vir ons klere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Eenheid 45 Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb752e643dbc4b842f2731e13c1736a5419986c08907e0d86198aabdd58df35103ccf9eb68afb79633244244b715818c15836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 R516 Unit 45 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.821690376945 28.063036255952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem