Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 267-7

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sonja vir Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge 267-7
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marischen D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marischen D
Gesin met klein kinders

Rustig, fun great.

Die plekkie is baie netjies en 'n wonderlike rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en ontspannend!

Baie warm gewees maar ons het baie lekker ontspan en die aircon het oortyd gewerk. Die ligging is wonderlik en baie naby aan die swembaddens, winkeltjie ens. Ons sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, serious lack of attention to detail.

Arrived to find no toilet paper - essential after a long drive. When questioned the next morning, the cleaning lady said she had run out of toilet paper - yet she was able to provide two new rolls. The king-size bed was wide, but queen-size in length. I had specifically said I was over 2 m tall, and was assured that the bed would be king-size. Not a deal breaker, but irritating. Further, the reading lamp at the head of the bed was loose, and could not be moved away from my head when lying down. The DSTV bouquet was so limited that it was clearly the cheapest option, not in keeping with the standard of accommodation. While it was great to have the owner's telephone number for problems, it was also futile since there was no signal for the cell phone. Minor issues, but irritating.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalya B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

The safe wasn't working and the drain of the toilet stinks. The kettle had white stuff inside, couldn't use it and it wasn't the kettle in the picture. But otherwise, it was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinette K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet and relaxing stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die water vir stort en wasbakke was vuil op Sondag 4 September.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer.

Sal daarvan hou as eetgerei en breekware uitsorteer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spanninglose naweek.

Rustigheid met al die diertjies wat daar rondloop. Fasiliteite uitstekend. Die verblyf was baie aangenaam. Al die fasiliteite was wonderlik. Die personeel is amazing. Ons het ontspan en die wild geniet. Die chalet is skoon en mooi. Jammer vir die perdeby nes by die stoep. Maar die varkies het ons ongelooflik entertain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en baie om te doen.

Kan lekker binne die gebied rondry en wild besigtig, swem, braai, van alles vergeet en net ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en kan nie kla oor die verblyf nie. Baie wild gesien en die tyd geniet.

Die misverstand oor die verblyf was nogal onaangenaam. Ons het toe in 267-8 gewoon en hul het dit vinnig uitsorteer. Ek dink Mabalingwe kan heelwat meer moeite doen met die tuine, blare en netheid by Elephant Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmare K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmare K
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

We enjoyed our stay. Very peaceful and beautiful. Walking distance from entertainment area and shop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nj P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nj P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to be.

It's a come back and very soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die moeite werd.

Eenheid was baie netjies en sentraal geleë. Fantastiese see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike 4 dae gekuier.

Die olifante het ons in die kamp kom verras. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, rustig en waarde vir geld.

Die eenheid is baie mooi ingerig en was 100% reg vir ons. Die stoep buite was lekker gerieflik en die lapa was perfek. Plekkie is baie gerieflik geleë naby die winkel en ontspanningsarea. Regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend getaway.

Peaceful place to catch your breath.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloria D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Sal enige tyd weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C

Was 'n heerlike wegbreek!

Lekker gesellige plekkie met als wat nodig is. Natuur en stilte was net wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinette K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Gerieflik, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Die swembad-area is mooi en netjies.

Dit sal net gaaf wees indien daar voorsiening kan gemaak word in die geval van reën. Mens kan dan nie die boma gebruik nie, en daar is nie oond in kombuis om vleis voor te berei nie. ’n Ingeboude braai op stoep sal ’n pluspunt wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ligging en pret geriewe.

Alhoewel die chalet nie reg was toe ons arriveer het so ongeveer 3uur nie, was die skoonmaakdame baie vriendelik en behulpsaam. Die toilet sitplek is los gewees en nie alle goedjies was daar soos op die lys nie, daar was bv. net twee vurke, geen toiletpapier nie. Klein goedjies, wat nie veel gepla het nie. Alles en alles het ons dit steeds vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georg P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Georg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruimte vir verbetering.

Beddegoed en handoeke was nie vuil nie maar ook nie baie vars nie. Geen seep in eenheid, anders goed. Die La Ferna restaurant was glad nie goed nie. Personeel nie baie vriendelik nie. Hambuger ook nie goed nie met 'n haar in. Heelwat drank by verskeie plekke en baie mense wat hulle redelik sleg gedra en moes selfs aanmerkings hoor van besope mans aan my vrou. Bobbins van die elektriese heining lê orals in die pad met stukke draad aan wat bande beskadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24e6e9e7f0c43739bf9519d34ac1920d65e76f52385d74e0d732fa1c99488ec1c34ddf1c45bec1a320d422cebc01571bf4e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821550492956 28.062918969688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem