Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Naby die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Dié oopplan-eenheid het ’n slaaparea, ’n privaat badkamer, ’n kombuisie en ’n sitarea. Die eenheid het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n bad en stort.
Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan. Daar is ook 'n privaat boma wat gaste kan benut. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal is stapafstand van die swembaddens, minigholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante en speelterrein af. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurrreservaat sluit safari's, nagritte en wildritte, skemertoere, voëlkyk en nog meer in.
Slaapplek
’n Bespreking by Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 408
Jaar gelys 6
Ligging
- Naby die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Naby die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom