2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10A Edde de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Mac-Lil is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se erf in Dan Pienaar in Bloemfontein.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en daar is 'n eiland met stoele.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheer-hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10A Edde de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Mac-Lil het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10A Edde de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang