LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MacFarlanes | LekkeSlaap
+19

MacFarlanes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nesshurst-plaas, Langs die S796, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 054 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

MacFarlanes is 'n selfsorghuis op die oewer van 'n mensgemaakte dam en bied gerieflike verblyf vir 12 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Twee van die kamers is op die grondverdieping en elke kamer het 'n dubbelbed. Die kamers het ook en suite-badkamers. Die 2 kamers op die eerste verdieping het elk 4 enkelbeddens en 'n pragtige uitsig oor die dam. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met kommersiële DStv, asook 'n kaggel vir die koeler aande.

Die huis het 'n lapa met braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien gereël en 'n skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Gaste kan visvang in die dam, wat ook 'n otterfamilie huisves, die kano's gebruik, fietsry, wandel of voëlkyk. Kleinwild wei ook soms rondom die dam.

Slaapplek

’n Bespreking by MacFarlanes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir MacFarlanes
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nesshurst-plaas, Langs die S796, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink MacFarlanes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf
Vanaf R5 054
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R5 054
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nesshurst-plaas, Langs die S796, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPks3vBmhcHmrEWGvBAIgvg4uJI3VCF34lN6Q7ZRYkdkHy7KtQ9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 054  per nag, vir 12 mense 2 5 1 5 Nesshurst Farm Off the S796 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.447853291631 29.159831755262
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem