Macitie Gastehuis
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 13, Golela-grenspos, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Macitie Gastehuis skuil in Golela, 45 km oos van Pongola teen Swaziland se grens.
Dié eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Elke slaapkamer het lugversorging.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en ander toebehore. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n patio met stoepmeubels en 'n draagbare braai.
Die eiendom is net 3 km vanaf Jozinidam en 350 m vanaf Golela-grenspos wat na Swaziland lei.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Skoolstraat 13, Golela-grenspos, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Macitie Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Golela Border Post Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 13, Golela-grenspos, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom