LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MacNut B&B | LekkeSlaap
+76

MacNut B&B

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir MacNut B&B
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hans P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Gesin met klein kinders

Fantastiese vriendelike diens.

Dit was soos om vir ou vriende op die plaas te gaan kuier.

Kgoerano M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgoerano M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a home away from home. We received a warm welcome, will definitely visit the place again.

Doret and family made us feel so special and loved.

Maria D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Saam met vriende

Huislik, netjies, baie naby Nelspruit , maar steeds uit die stad uit.

Het heerlik by MacNut gebly. Was 'n pragtige huis, netjies en skoon. Daar was vroegtydig met ons gekommunikeer rakende aanwysings en kontakbesonderhede! Lekker huis vir oornag, maar ook vir naweek saam met vriende!

Carmen S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met klein kinders

Heerlik, ons het tuis gevoel!

'n Heerlike gastehuis, vriendelikste eienaars! Ons het lekker gekuier, en so lekker geslaap!

Fanie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met vriende

Baie lekker kuierareas binne en buite.

Sien sterre.

Tania T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania T
Saam met vriende

Uitstekende verblyf, baie vriendelike ontvangs, sommer vriende gemaak!

Uiters vriendelike en warm ontvangs, baie skoon en netjies, naby alles in Nelspruit, sal beslis weer soontoe gaan!

MacNut B&B's terugvoer

Dit was heerlik om julle brawe drawwers hier te hê! Ek is steeds beïndruk met julle guts!

MacNut B&B
Heinrich W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Besigheidsreis

'n Suksesvolle sakereis.

Hoe goed jy slaap het 'n groot invloed op jou dag en hier het ek behoorlike rus gekry na 'n lang dag by die werk. Ek het opgedaag as 'n vreemdeling en weggegaan as n vriend. Doret, Alex, hul dogter en die honde het my laat tuis voel. Ek sal beslis weer hier oorslaap op my volgende besoek aan Nelspruit en omgewing.

Andrea F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea F
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf met baie vriendelike eienaars.

Sakpasverblyf wat baie netjies en rustig is. Alles wat jy sou benodig tot jou beskikking.

Ilze S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S
Enkelreisiger

Die rustigheid het my laat voel ek kom terug aarde toe.

Wat 'n aangename paartjie om te ontmoet! O, en hoe kan ek van die vriendelike honde vergeet? Die rustigheid het my laat voel ek kom teug aarde toe en al die warboel van die mal besige werkslewe daar buite het in die verte verdwyn. Dis 'n jammerte ek moes na-ure werk en kon nie die plek meer geniet het nie. Ek was selfs deur 'n vriendelike padda wakker gemaak - en nee jy kan nie die eienaars blameer as ek my deure oop los tot laat in die aand nie! Dit bly nog steeds 'n snaakse ervaring, maar dit sal my nie keer om terug te gaan of ander mense na hulle te verwys nie!

Frederik C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties. Doret en haar man was wonderlik vir ons. Baie mooi tuin en omgewing.

Great plek en mense hulle het ons op laat kennisgewing toegelaat om nog ekstra verblyf te kry. Baie vriendelike en beleefde mense. Sal beslis weer daar bly as ek die geleentheid benodig.

Henry H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Rustige verblyf binne 3 km van die stad. Gaste word baie vriendelik ontvang. Kamer was skoon, netjies en lekker ruim. Die verblyf is baie geskik vir persone wat skoolsport bywoon of die naby geleë hospitaal besoek. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Chrisna E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

MacNut se gasvryheid verdien 'n vyf-ster. Die akkommodasie is netjies, gerieflik en huislik. Ons is behoorlik bederf met die heerlike etes.

Leandra G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G
Enkelreisiger

Fantasties.

Die B&B is fantasties en die eienaars is meer as gaaf en behulpsaam gewees. Lekker gerieflike en pragtige kamer en geriewe is netjies! Definitief aan te beveel.

Martie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met vriende

Fantasties.

Great, vriendelike, fantastiese B&B.

Dirk L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie geniet, dorp skoon en netjies.

Flynn Oliviette N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flynn Oliviette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Was lekker ontspanne en netjies. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ons sal graag weer gaan kuier.

Joanne D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne D
Besigheidsreis

Dit is hartlik en gasvry, die kos was heerlik.

Ek sal met my volgende sakereis vir seker weer by MacNut B&B bespreek en oorbly. Dit is ontspanne en die eienaar en sy vrou is baie gasvry en laat 'n mens tuis voel.

Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 28, Maggiesdal-plaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD2y8FgQJ0lWeLxznTIPDAHanMcTQvX8GnKJNQq6yuJgv1oY3S6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Portion 28 Farm Maggiesdal Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.522342586866 30.956451952425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!