+19

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Gaste moet hul aankomstyd, kontaknommer en e-posadres voorsien.
Ons is nie vir enige verlore besittings of koerierkoste vir items wat agtergelaat word verantwoordelik nie.
Partytjies of groot byeenkomste word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie harde musiek speel of hard skree nie, aangesien die mure dun is. Respekteer die bure.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste sal vir die breek van enige breekware en glase verantwoordelik wees.
Behandel asb. ons linne versigtig, aangesien vlekke nie verwyder kan word nie.
'n Fooi sal vir verlore sleutels of sleutels wat nie in die sleutelboksie terugbesorg word nie, gehef word.
Die PIN-kode wat voorsien word, moet nie met iemand anders gedeel word nie. Die in- en uitgangkennisgewings word gemonitor.
Gaste sal verantwoordelik wees vir enige loodgieterkoste wat aangegaan word as gevolg van vreemde voorwerpe wat in die badkamer gevind word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Port Au Prince Boulevard, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad89d175f28b81795c4e442bc626001d2ed6667018b7ab4d531bf8359db75df1a7fd85a84ad6b8e58edb5936698ed58b23ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 Port Au Prince Boulevard Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.076381587712 24.916139957004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang