Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madikwena Crocodile and Game Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Madikwena Crocodile and Game Farm
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Liesel V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Liesel V
Gesin met tieners

Dit was aaklig. Om 1 ster te kies is te veel. Die foto's verteenwoordig glad nie wat ons daar gevind het nie. Daar is niemand om die gaste te ontvang nie, vuil, verwaarloos. Sal nie eers my vyand soontoe verwys nie.

Ek weet nie hoe gradering vir hierdie plek gedoen is nie, maar ek dink nie daar kan enige gradering voor wees nie, ek weet nie hoe kan die webtuiste dit enigsins adverteer nie. Dit was 'n absolute teleurstelling. Ek sal nie eers R200 per nag betaal om daar te bly nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madikwena Wildreservaat, Skuinsdrift, 2851, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYudrUO6zxWUFVGUwAJ3DW9jRN8rRwyjI9gwQdbrFOVb1vF59Iq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 1 5 1 1 Madikwena Game Farm Skuinsdrift 2851 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.419463831641 26.361856379945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem