Hopefield Akkommodasie by Madonna | LekkeSlaap
+7
+7

Madonna

Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: River-straat 38, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Madonna is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied 'n gastekamer in Hopefield. Die perseel is ideaal vir gaste wat wil oorslaap op pad na ander bestemmings.

Verblyf is beskikbaar in 1 kamer wat geskik is vir 2 volwassenes en 'n kind. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Tuisgemaakte ontbyt of aandete kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die gastehuis het gratis WiFi, 'n wasgoeddiens indien gereël en veilige parkeerplek. Die perseel is die ideale basis om die Weskus te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • River-straat 38, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: River-straat 38, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVAhgS3zwjHjrYOUMWoGn036n4jGlaEiROGqvjEaCdsNCyqpQut?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 38 River Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.063942017137 18.346323671303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za