8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Blombos Crescent, Witsand, 7349, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Magdamol Vakansie Huis bied gerieflike selfsorgverblyf aan tot 6 volwassenes en 2 kinders in Witsand net 300 m vanaf die strand.
Die huis het 'n 180°-uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bidet en toilet. Die tweede buite-badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.
Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. WiFi is ongelukkig nie beskikbaar nie. Daar is 'n buitebraai op die grondverdieping.
Witsand bied visvang, walviskyk tussen Junie en November, swem, seilplankry, hengel vanaf die rotse en strand, snorkelduik en 4X4-roetes.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 25 Blombos Crescent, Witsand, 7349, Wes-Kaap
- Gaste dink Magdamol Vakansie Huis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Blombos Crescent, Witsand, 7349, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang