Magisha Guest House
Opsomming van Resensie
Sindiswa B - Mrt 2020
Gemiddeld
We were warmly received and catered for.
Wikus K - Mrt 2020
Gemiddeld
Gesellig en gemaklik.
Hein L - Mrt 2020
Gemiddeld
Hoogs aanbeveel.
Jolene B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie goeie ontvangs en gasvryheid uit die boeke, lank laas sulke vriendelike eienaars ontmoet. Netjies en baie skoon.
Magisha Guest House's terugvoer
Dit was goed om julle ook te ontmoet, pragtige mense!!
Sien uit om julle weer hier te huisves.
Kanèbo
Melanie S - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker gastehuis met alles wat jy kan nodig kry.
Lees meerBertie S - Aug 2019
Gemiddeld
Ontbyt was fantasties.
Estelle J - Mei 2019
Gemiddeld
Gemaklik. Alles wat jy nodig het vir ‘n sakereis.
Fanie V - Apr 2019
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly. Selfs load shedding was nie eers 'n probleem nie.
Magisha Guest House's terugvoer
Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Altyd weer welkom!
Annette W - Feb 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Dries K - Jan 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik en skoon.
Johann K - Des 2018
Gemiddeld
'n Baie aangename verrassing!
Hendrik V - Nov 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Magisha Guest House's terugvoer
Dit was goed om julle te ontmoet, sien julle weer met die volgende besoek.
Chris C - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies, goed ingerig, bekostigbaar en veilige parkering.
Magisha Guest House's terugvoer
Dit is 'n groot plesier, hoop julle het die wildtuin vakansie geniet!!
Was goed om julle ook te ontmoet.
Groete
Kanèbo
Morne V - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was uitstekend, awesome, stunning.
Magisha Guest House's terugvoer
Was wonderlik om julle ook te ontmoet. Stunning couple.
Busisiwe M - Okt 2018
Gemiddeld
Home away from home!
Magisha Guest House's terugvoer
Great couple, will like to welcome you back again!
Gerda S - Sep 2018
Gemiddeld
Die diens was puik!
Judith J - Sep 2018
Gemiddeld
Kanebo het uit haar pad gegaan om te help met aandete. Sy was wonderlik!
Sandra K - Sep 2018
Gemiddeld
Stil en rustig en aangenaam. Baie tuis gevoel.
Andre B - Sep 2018
Gemiddeld
Beddegoed uitstekend, netjies en skoon.
Keith K - Jul 2018
Gemiddeld
Heerlik in 'n moderne, netjiese en vriendelike omgewing!
Magisha Guest House's terugvoer
Baie dankie dit was n groot plesier om julle hier te hê. Dit was wonderlik om julle te ontmoet.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opalstraat 16, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom