LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magnolia Guest House | LekkeSlaap
+26

Magnolia Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamiesberglaan 3, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 360 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Magnolia Gastehuis is in Vaalpark naby winkelsentrums, Vaal Mall, die Vaalrivier en Stonehaven Restaurant, 'n bekende en gewilde restaurant aan die oewer van die rivier.

Ons het slaapplek vir 27 mense in 12 ruim slaapkamers, elk met 'n lieflike badkamer. Ons grootste prioriteite is aanpasbaarheid en aandag aan detail.

Ons is net 'n paar kilometer vanaf Sasol Fabric, Pilofin, Natref en Iscor. Die eko-park is ook naby en besoekers gaan hou gereeld piekniek of gaan wandel in die park. Kamele, sebras en ander diere is hier te vinde. Plaaslike reisigers en internasionale reisigers klop gereeld by ons aan vir sake of plesier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Magnolia Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kamiesberglaan 3, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamiesberglaan 3, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMzllMzhmLWIwNjktNDVkOC04MTQ4LTViM2ZhYTlmYzNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 360  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 3 Kamiesberg Avenue Vaalpark/Sasolburg 1947 Vrystaat 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -26.761309579672 27.835864635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!