- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Magnolia Guest House in Vaalpark is naby 'n winkelsentrum, die Vaal Mall, die Vaalrivier en die bekende Stonehaven Restaurant op die rivieroewer geleë.
Verblyf word in 12 groot en suite-slaapkamers met slaapplek vir 22 gaste gebied.
Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met 7 kanale, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook strykgeriewe, 'n haardroër, linne, komberse en handdoeke in.
Daar is 'n koffie- en geskenkwinkel op die perseel met 'n grootskerm-TV, waar maaltye bedien word.
Die gastehuis kan vir klein funksies van tot 50 mense voorsiening maak.
Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit, gewapende reaksie en 16 gelsote-kringtelevisiekameras. Sonkragligte verlig die parkeer- en stapareas en daar is beurtkrag-ligte in elke vertrek. 'n Skoonmaakdiens is daagliks teen bekostigbare tariewe beskikbaar, of gratis 1 keer per week. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.
Magnolia Guesthouse is net 'n paar km vanaf Sasol Fabric, Polyfin, Natref en Yskor geleë. Die eko-park is ook naby, waar gaste piekniek kan hou of in die park tussen die kamele, sebras en ander diere kan stap. Gaste kan ook die dieretuin en die Aquadome by die Emerald Resort and Casino besoek.
Die Heron Banks Gholfbaan is stapafstand vanaf die gastehuis waar gaste die dag op die gholfbaan of by die restaurant langs die gholfbaan kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie selfsorghuis het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met 7 kanale, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n olieverwarmer en waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let dat enige breekskade onmiddellik by die kantoor aangemeld moet word en vir die gas se eie rekening sal wees.
Alle kamers word voor inklok en na uitklok nagegaan, geïnspekteer en skoongemaak.
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito moet met aankoms betaal word.
Rook is binnenshuis verbode. Daar is 'n rookarea in die tuin by die swembad. Indien gaste in die kamers rook, sal hulle vir die droogskoonmaakkoste moet betaal.
Geen besoekers mag in die kamers oorslaap nie. Indien wel, sal die volle besprekingsfooi per nag per persoon gehef word.
Daar is nie toesig by die swembad nie en gaste gebruik dit op eie risiko. Kinders moet te alle tye onder volwassene-toesig wees. Geen glas-items word by die swembadarea toegelaat nie.
Magnolia Guest House aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of beserings nie.
Ontbyt, middagete en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met 7 kanale, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, strykyster en -plank, ketel, eetgerei, breekware en beddegoed in.

1 x Dubbelbed
Bad, Toilet

Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Magnolia 2
- Slegs verblyf
- Magnolia 1
- Slegs verblyf
- Magnolia 3
- Slegs verblyf
- Magnolia 4
- Slegs verblyf
- Magnolia 5
- Slegs verblyf
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.