Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Magoebaskloof Mountain Lodge bied verblyf in goed toegeruste rondawels in die beeldskone Magoebaskloofberge, sowat 22 km vanaf Tzaneen. Dis ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike wegbreek, ver verwyder van die stad se rumoer.

Verblyf is beskikbaar in 30 rondawels, elk met slaapplek vir 2 tot 6 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers, 'n badkamer, oopplan-leefarea en goed toegeruste selfsorgkombuis en 'n braai-area.

Daar is ook geriewe soos 'n konferensiesaal, 'n skopfiets-speelarea vir kinders, 'n swembad en 'n Jacuzzi. Daar is 'n á la carte-restaurant en kroeg. Die restaurant bied 'n beeldskone uitsig oor die Magoebaskloofberge.

Die lodge word omring deur luisterryke, inheemse woud en daar is verskeie staproetes in die omtrek. Ons is ook die ideale oornagplek vir gaste wat onderweg na die Krugerwildtuin is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R740 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za