Magol Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Magol Country Lodge is in die hartjie van die Bosveld en slegs 10 km vanaf Lephalale geleë.

Die lodge bied verblyf in 3 selfsorg-rietdakeenhede en enkelkamers. Daar is 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met goed-toegeruste kombuis. Elke eenheid het braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die gemeenskaplike vermaakarea het 'n groot braai-area, pool-tafel, pylbord en 'n TV met volledige DStv.

Die eiendom grens die Mogolrivier. Daar is 'n oorvloed van voëllewe en inheemse wild soos bosbok, waterbok, koedoe en vlakvark wat gereeld gesien word. Gaste kan ook in die Mogolrivier visvang.

D'nyala Natuurreservaat is ongeveer 25 km weg en Lephalale Mall is 14 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magol Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 R768 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false