LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magol Country Lodge | LekkeSlaap
+40

Magol Country Lodge

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Magol Country Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Karien H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karien H
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Beddens was ongemaklik, en om die stoof was dit nie skoon nie.

Sonja N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ester en haar man is baie behulpsaam en vriendelik.

Malan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beleef die Bosveld-vrede in luuksheid.

Baie aangename verblyf in die Bosveld. Luuks en goed toegerus. Waarde vir geld en vriendelike diens. Ons sal beslis weer daar wil gaan bly!

Magol Country Lodge's terugvoer

Dankie, jul is baie gawe gaste. Sal aangenaam wees om jul weer te ontvang.

Magol Country Lodge
Deon B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Besigheidsreis

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Baie netjiese kamer met mooi uitsig oor voëls en Oribi bokkies wat vroeg oggend kom gras eet.

Magol Country Lodge's terugvoer

Dankie vir die kompliment. Sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Magol Country Lodge
was R960
Vanaf R768
per nag (vir 2 persone)
was R960
Vanaf R768
per nag (vir 2 persone)
was R960
Vanaf R768
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gorkum 473 LQ, Beska-weg D800, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gUGe7hfY7V7VAHvQxSn44YZP6vbbSEuX4EkdOp6qDhdpQUb8r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960, nou Vanaf R768  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Gorkum 473 LQ Beska Road D800 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.612616 27.759653
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!