Magrieta's Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Van Riebeeck Straat, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Magrieta's Cottage bied rustige en gemaklike verblyf in Carnarvon, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die lugverkoelde kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksiestoof, lugbraaier, ketel en mikrogolfoond.
Die kothuis is deeglik gemeubileer om 'n warm en verwelkomende atmosfeer te skep waar gaste kan ontspan en tuis voel. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lizemaré Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 21 Van Riebeeck Straat, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Van Riebeeck Straat, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang