LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Vriendelike gasvrou en gasheer, baie lekker daar gebly. Baie vriendelike mense. Die plekkie is baie mooi ingerig en skoon. Ons het baie lekker oorgeslaap. Dit is ideaal geleë, baie naby aan die hoofstraat en tussen alles wat jy wil gaan doen in Dullstroom. Ons sal weer daar bly as ons weer na Dullstroom toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Mens voel welkom en tuis. Die verblyf was ongelooflik. Die aandag aan detail. Vars blommetjies, beskuit, lekkergoed om nie eers te praat van die kaggel wat vir ons aangesteek was nie. Henda, ons waardeer jou en alles wat julle gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlik. Skoon en baie netjies. Het ons verblyf geniet. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Absolutely wonderful. Very friendly hostess and welcomed us after 6pm. The unit was lovely and we had a warm bed to sleep in. Very safe. I would recommend Mahanaim to anyone visiting Dullstroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Thank you so much for your heartfelt review. It means so much to us. It was an honour to host you. Looking forward to your next visit.

Yolandi E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie skoon en netjies en baie vriendelike gasvrou. Het dit vreeslik geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was so goed om jou te ontmoet. Kom bly gerus weer.

Stefaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie rustig. Dit was aangenaam waar ons gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie Stefaan vir jou resensie. Ons waardeer dit. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd hier welkom.

Wilna D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Home away from home. Ons het daar oorgebly vir die paasnaweek. Henda, die gasvrou, is 'n fantastiese mens en die kothuis is heerlik en snoesig ingerig. Tydskrifte, boeke, en bordspeletjies (ook Uno kaarte) was op die tafel gepak. DStv Premium was beskikbaar en ons het lekker gebraai in die Weber op die stoep. Die tuintjie is pragtig en netjies, so ons kon lekker op die stoep sit en ontspan terwyl die voeltjies al te vrolik sing en fluit. Die sitkamer het 'n kaggel, maar ons het dit nie gebruik nie. Daar is altyd elektrisiteit en water. Toe ons daar aankom, was daar 'n liter melk en water in die yskas, 'n groot pak ys in die vrieskas en daar is ontbytkos (Wheatbix, Post Toasties, ens.) in houers, daar is koffie, Ceylon- en rooibostee, melkpoeier, suiker, tandestokkies, vuurhoutjies, handeroom, showergel, sjampoe, handdoeke, Dove seep - ag, you name it - als was daar. Genoeg vadoeke, Sunlight Liquid en selfs 'n wasmasjien met waspoeier en Sta Soft. Die matras slaap heerlik en die beddegoed was vars en het heerlik geruik. Daar is oorgenoeg pakplek en ook 2 los matrasse wat in die aantrekkamer is - sou iemand dit nodig kry. Ja, ons gaan sowaar weer daar bly. Ek het al klaar die plek aan 'n paar mense verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baiw dankie vir jou resensie. Dit beteken so baie vir ons. So bly julle het alles geniet. Ons sien uit na wanneer julle weer in Dullstroom kom kuier.

Jacob B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very enjoyable stay with a personal touch. Really enjoyed the stay. The room has lots of small surprises which make a big difference. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Thank you, Jacob, for your lovely review and for taking the time to give us feedback. We are so happy you enjoyed your stay.

Danie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Omgewing en sy berge is ongelooflik mooi. Ons het heerlik gebly. Henda, die gasvrou, dink aan alles; sy en haar seun het jou so welkom laat voel, en sy gee so baie om dat jy gelukkig moet wees. Dankie vir die netjiese plek. Baie naby aan al die winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Ons is so dankbaar julle het die tydjie by Mahanaim geniet. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

171 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODIyYTQ5LTVmOTUtNDYwYS05YjQ3LTM2YzhhM2NkYjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 173 5 1 5 171 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417823 30.104588

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang