Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anne-lize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Omgewing en sy berge is ongelooflik mooi. Ons het heerlik gebly. Henda, die gasvrou, dink aan alles; sy en haar seun het jou so welkom laat voel, en sy gee so baie om dat jy gelukkig moet wees. Dankie vir die netjiese plek. Baie naby aan al die winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, loopafstand van nodige. Tannie Henda laat jou so welkom voel. Sal beslis weer daar bly, loopafstand van nodige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie, Marius, vir julle pragtige resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie in Dullstroom.

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjiese huise en vriendelike ontvangs. Vriendelik ontvang met 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om alles gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste oornag plekkie nog. Ons was so bederf en het soos familie gevoel. Fantastiese plekkie. Ons gaan vir seker weer dit gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons waardeer so baie en sien uit om jul weer te verwelkom. Dit was 'n voorreg om jul te huisves!

Driekie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie waarde vir geld en liefdevolle gasvrye mense. Henda is 'n vreeslike aangename en sorgsame gasvrou. Baie ekstraatjies in die eenheid om mens tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was die grootste voorreg om julle te kon huisves.

Francois C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Lekker gebly, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer. Heerlik om julle te kon ontmoet. Mooi bly tot volgende keer.

Morne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties lekker. Die diens was great, ons was wel ontvang en ingelig oor alles, asook raad waar ons kon gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie vir jou resensie, Morne. Ons waardeer! Ons is so bly julle het julle kuier by ons geniet. Kom gerus weer.

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilig en binne afstand van die dorp. Baie lekker - wonderlike mense - alles skoon en netjies, hulle vriendelik en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige atmosfeer. Pragtige en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer.

Sanet D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Vrek lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matty
Mahanaim
Sanet, ons is so bly dat julle die kuiertjie geniet het. Kom gerus weer. Dankie vir julle mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

171 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODIyYTQ5LTVmOTUtNDYwYS05YjQ3LTM2YzhhM2NkYjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 171 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417823 30.104588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang