Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahem House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 78

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Mahem House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Theo V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Mahem House is soos om 'n huis weg van jou eie huis te hê. Pragtige plek.

Baie lekker gebly. Mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mahem is mooi.

Mahem staan vir Manjifiek, Antiek, Histories, Eiesoortig en Mooi. Meer as genoeg van alles maak oorbly vir 'n groep gemaklik. Die klaargemaakte etes is smaaklik. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea K

Fantasties!

Dankie vir 'n wonderlike naweek. Die verblyf was uitstekend met 'n verskriklike mooi uitsig. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danell V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell V
Gesin met klein kinders

Rugbyweek in Volksrust. Dis gerieflik en mooi in Wakkerstroom.

Alles wat mens nodig het is daar, ons kon selfs gevriesde etes bestel. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Baie dankie vir goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie goed toegerus met detail items om dit vir gaste maklik te maak en 'n keurige omgewing binne en buite die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir moee lyf en kop. Tyd kan soms stilstaan.

'n stil, rustige blyplek waar mens kan rus en afskakel en weer batterye herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaaiman S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaaiman S
Saam met vriende

Die huis is smaakvol ingerig en ons het baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolene R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolene R
Saam met vriende

Mahem House is 'n pragtige huis, met die mees amazing uitsigte!

Mahem House is 'n pragtige huis, met ruim kamers en 'n baie mooi warm kombuis. Die kaggel was ook baie nice, veral op koue dae. Die kombuis is volledig met alles wat mens nodig het. Die uitsigte is pragtig vanaf die huis. Sal die huis aanbeveel vir groot families of 2-3 mense, veral met die 2 badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gebly, ongelukkig was dit net een aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflike ou huis met alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R
Gesin met tieners

A cozy oasis in a quaint village.

Mahem House has a lovely outlook and is a cosy spot to stay in winter. The firewood and electric blankets were wonderful in the cold and we all had plenty of hot water to shower or bath. The kitchen is well-equipped for self-catering purposes but you can also walk to town in warm weather for a treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haniki P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Haniki P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik!

Lieflik, ruim, warm en gemaklik. Ons sal beslis weer by Mahem tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F
Saam met vriende

Werklik baie netjies.

Die eienaars gee aandag aan die kleinste details. Ons het baie lekker gekuier al was dit net 'n oorslaapplek op pad huis toe. Ons sal graag weer vir 'n naweek gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, oorspronklike ou huis propvol antiekhede - 'n moet-besoek.

Pragtige ou huis gebou in 1890, met nuwe aanbouings, propvol ou antiekhede en 'n moderne kombuis. 'n Juweel in Wakkerstroom, ruim vertrekke, sitkamer, eetkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers met 'n groot ten volle toegeruste kombuis en heerlike stoep. Kliëntediens is boverwagting, selfs etes is op aanvraag beskikbaar. Ons was reeds 2 keer daar en gaan vir seker weer en weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Gesin met tieners

Mahem House is 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Ons het baie vriendelike en behulpsame diens ontvang vanaf die eienaar en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kaggelvuur-kuier.

Pragtige ou huis in Wakkerstroom, goed ingerig, ruim en skoon. Heerlike kaggelvuur-kuier met ons verblyf. 'n Ware juweel met al die antiekhede en oorspronklike houtvloere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw G
Gesin met klein kinders

Baie ruim en goed toegerus.

Ruim ou plaashuis met houtvloere in die kamers, gang en sitkamer en breë onderdakstoep aan die noordoostelike hoek. Die ligging het ons toegelaat te stap na waar ookal in die dorp wou gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irmgard R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend in 'n mooi omgewing.

Die kaggelvuur was so 'n bederf. Die netheid en dekor is tops. 'n Pragtige uitsig vanaf die stoep terwyl jy 'n koppie koffie geniet. Loopafstand vanaf die winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N
Gesin met klein kinders

Skitter verblyf in 'n prag ou huis. Eienaars se oog vir fynere behoeftes fantasties om te ervaar.

Skitter verblyf. Hoogs aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonnette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en sielerus!

Met een woord - pragtig! Smaakvol gerestoureerde ou huis met plattelandse sjarme én moderne gerief! Ons het heerlik gebly, snoesig en rustig geslaap, en genoeg lig in die duisternis gehad! Sal beslis weer gaan, die slag met die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glyn W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

Affordable variety of good, reasonably priced accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynhard H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mynhard H
Gesin met tieners

Asemrowende natuur. Mooiste huis ooit. Wakkerstroom is 'n moet-besoek-in-jou-lewe dorp.

Duisend dankies van die Herholdt-gesin vir die voorreg om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahem House se terugvoer

Hi Mynhard

Dit is altyd 'n voorreg vir ons om mense te he! Sien julle weer!

Groete

Emma

Mahem House
Caroline M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M
Saam met vriende

Very comfortable, beautiful house.

This was a fantastic house. Very clean, lovely beds and has everything plus more that one would need in a holiday home. The extra touches like muffins, biscuits and more made us feel very welcome. Easy walk to town and with very friendly locals. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahem House se terugvoer

Hi Caroline

Thank you for the lovely review. We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to your return visit!

Kind regards

Emma

Mahem House
Mary-anne C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-anne C

Very peaceful.

Everything is clean and working. Lovely, super friendly dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahem House se terugvoer

Thank you Mary-anne. Hope to see you soon!

Kind regards
Emma

Mahem House
Mariana B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

'n Juweel van 'n blyplek.

'n Ruim, baie goed toeruste huis - die kombuis is 'n droom. Heerlike stoepe om op te kuier. Asemrowende uitsig. Stapafstand van die dorpskern en die begraafplaas. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahem House se terugvoer

Baie dankie Mariana. Ons is bly julle het mooi by Mahem gekuier. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Mahem House
Leona H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid verby.

Die selfsorghuis is baie goed toegerus. Van koffie tot klein melkies in die yskas asook komplimentêre speserye. Naby aan dorpie om te stap. Die rustigheid self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahem House se terugvoer

Baie dankie Leona. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Mahem House
Ilze N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N
Saam met vriende

Lieflike huis met ongelooflike uitsig.

Ons het ons naweek in Wakkerstroom so baie geniet en Mahem House is 'n uitsonderlike huis met die mooiste uitsig. Die huis het tonne karakter en het alles wat jy mag nodig kry. Boonop Emma is die lieflikste gasvrou. Ons gaan beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahem House se terugvoer

Baie dankie Ilze. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Mahem House
Doré V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doré V
Saam met vriende

Beautiful house.

We had a lovely stay. The area was so peaceful and beautiful and the house had everything you needed for a weekend away. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahem House se terugvoer

Hi Dore,

Thank you for your review. We have now reduced our rate at Mahem House to R550 per person per night. We look forward to hosting you again in the near future.

Mahem House
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 9 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 9 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 64, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056eaa6fa73a1c6442b389969c216f38255933d74a4ef2cb10e9e4f6874b76995938129464015ff7b072b0cbba61be94ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 240 per nag, vir 9 mense 28 5 1 5 64 Loop Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355885236858 30.136783457828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem