Maison Dauphine
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Otto du Plessis Drive, Benguela Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Maison Dauphine is 'n pragtig ingerigte huis met 3 slaapkamers en 3 badkamers, geleë in 'n luukse, veilige kompleks, binne loopafstand van die strand, Eden on the Bay, Blue Peter Hotel, winkelsentrum en gewilde restaurante. Die eiendom is goed onderhou en geleë in een van die mees gesogte kusgebiede.
Die huis bied gemaklik slaapplek vir 6, wat dit ideaal maak vir gesinne of professionele persone. Elke slaapkamer bied ruim ruimte, een met 'n koninggrootte bed en die res met 'n dubbelbed. Elkeen het moderne badkamers, met 'n stort of 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Otto du Plessis Drive, Benguela Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto du Plessis Drive, Benguela Beach, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang