7 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 16:00 - 3904 Cotula Close, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Maison Du Bonheur is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bettysbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat paadjie wat na die strand lei. Dit is die perfekte wegbreekplek vir familie en vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het stortgeriewe.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea spog met 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n balkon met oorgenoeg buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nadia Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3904 Cotula Close, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Maison Du Bonheur het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3904 Cotula Close, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 16:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang