Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majuba Guest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Majuba Guest Lodge is 3 km vanaf Volksrust, langs die N11, en bied gaste ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing.

Verblyf is in kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 3 gaste beskikbaar. Elke kamer het 'n privaat ingang, gemaklike dubbel- of koningingrootte-bed. Sommige van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed.

Elektriese komberse word vir die koeler nagte voorsien en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die eienaar woon saam met haar troeteldiere en ander plaasdiere op die perseel. Klein troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Gaste kan drankies of 'n heerlike maaltyd in die restaurant en kroeg op die perseel geniet. Ontbyt kan slegs op reëling bedien word en is nie oor naweke beskikbaar nie. Die lodge het ook 'n lapa met 'n dek en 'n uitsig oor die dam en bied geriewe vir troues, funksies en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 7 resensies vir Majuba Guest Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

MGL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Majuba Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs4r55vGcNFgAPDXFbBNYNAtrm2Wa1PNv9R4i03nTKj1ngx16V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Drystream Farm Off the N11 2470 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.388423491299 29.877263387803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem