Majuli River Lodge
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Majuli River Lodge is in Marloth Park met 'n verskeidenheid wild. Die balkon bied 'n uitsig op die krokodilrivier en Krugerpark, asook die Groot 5.
Die lodge bied slaapplek in 2 slaapkamers in 'n huis met 'n groot dek met 'n uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sitkamer, braaigeriewe, asook 'n plonspoel.
Gaste kan 'n ware boservaring geniet, aangesien die instansie help met besprekings van wildritte in Kruger en vele ander aktiwiteite. Gaste kan die omheinde privaat Lionspruit-reservaat in die park besoek om die leeus, renosters en buffels te sien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga
- Gaste dink Majuli River Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krokodilweg 398, Marlothpark, Marlothpark, 1111, Mpumalanga