Makamati Beach Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marionlaan 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Makamati Beach Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die rustige dorpie Pennington, aan die Suidkus. Dit spog met ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand en is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf naby die strand soek.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en gemaklike sitplek wat na 'n stoep met buitesitplek lei.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 2 motorhuise en kan ook die braaigeriewe geniet. Boonop het die kothuis 'n buitestort met warm water waar gaste die sand kan afspoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Makamati Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Candice Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 11
Ligging
- Marionlaan 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Makamati Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marionlaan 13, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom