Makanyane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makanyane is op 'n plaas sowat 7 km buite Parys geleë met 'n rustige bosveld atmosfeer en baie privaat.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die tweede eenheid is 'n oopplan-ateljee. Die eenhede is ten volle toegerus en het buite-storte en onderdakparkeeplek. Daar is ook onderdakverandas en vuurputte buite. Die eenhede maak van boorgatwater gebruik.

Parys bied verskeie doendinge by die Vaalrivier en die omliggende platteland. Die dorp is veral bekend vir stylvolle restaurante wat ook sakpas is. Daar is ook 'n perdeskou-arena en Gholfeiland nabygeleë. Parys beskik ook oor heelwat antieke- en kunswinkels. Kunsmarkte word ook gereeld hier aangebied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makanyane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za