Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makanyane

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Makanyane
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Quiet and lovely. Beautiful place to rest at. Great shower and boma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en goed geleë.

Dit was baie lekker en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveldlekkerte en op Parys se drumpel vir puik eetplekke.

Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie, Hardus. Dit was heerlik om jul weer as ons gaste te ontvang. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik.
Makanyane groete, Tilla

Makanyane
Pierre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties, heerlik, rustig.

Wat 'n wonderlike ervaring. Die fotos spreek nie die waarheid van Makanyane nie. In die regte lewe is die geriewe myle beter as wat die fotos voorgee. Alles wat jy kan nodig kry is daar, dis privaat, rustig en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie Pierre, dit was vir ons 'n voorreg om jou as ons gas te onvang. Ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik. Makanyane Groete, Tilla

Makanyane
Eddy G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweekwegbreek.

Ons was ongelukkig net een aand daar, want het slaapplek nodig gehad na 'n troue in die omgewing, en moes die volgende oggend weer vroeg vertrek, maar ons wil definitief weer teruggaan om 'n hele naweek rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik. Dis vir my heerlik om elkeen te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir jul kuier by ons. Makanyane groete Tilla

Makanyane
Susan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E
Saam met vriende

Heerlik rustig gekuier in gerieflike cottages.

Heerlik rustig gekuier in gerieflike cottages, naby genoeg aan Parys vir 'n lekker dag in die winkeltjies in Parys. Bestuur moet asb kyk na die warm water in groot cottage, water het lank geloop sonder om warm te word, ons het egter almal heerlik warm in die ander cottage gestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier by ons, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Jammer oor die water, ons sal verseker weer daarna laat kyk. Vriendelike groete, Tilla.

Makanyane
Stefan J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, mooi plekkie.

Ons sal weer teruggaan na Makanyane toe. Dit was besonder rustig en die plekkie is pragtig met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en as ons gaste te ontvang. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik, so ons wil net die beste diens lewer. Vriendelike groete, Tilla.

Makanyane
Kobus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek. Dit was ongelooflik daar.

Wonderlike plekkie in die bos. Baie skoon en gerieflik. Baie dankie Tilla. Ons kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ek geniet dit so om elkeen te ontmoet wat by ons kom kuier en is baie dankbaar as ons kuiergaste hul verblyf en wegbreek geniet.
Makanyane groete
Tilla

Makanyane
Sanri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri V
Saam met vriende

Fantastiese verblyf.

Ons het heerlik gekuier by Makanyane en Lekanyane. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Die plekke was toegerus met alles wat ons moontlik nodig kon hê en die aandag aan detail was uitstaande. Heerlike matrasse, kussings en beddegoed het gesorg vir 'n goeie nagrus. Die buitestort en dubbelstort binne was 'n bonus. Antieke houtmeubels dra by tot die "old world charm". Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Ons kom kuier beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer dit opreg. Dis vir ons heerlik as ons gaste hul verblyf geniet en tevrede is met die chalets. Ek geniet dit absoluut om elkeen te ontmoet. Nogmaals baie dankie Tilla

Makanyane
Sharmain M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmain M
Saam met vriende

Sielsherlaaide-ervaring.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Dit was heerlik om julle as ons gaste te ontvang, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie.

Makanyane
Anri D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik. Dis altyd vir my 'n voorreg om almal te ontmoet. Groete, Tilla.

Makanyane
Dolene R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolene R
Saam met vriende

Het so lekker gekuier, die bosveld is baie mooi en die rustigheid is amazing!

Het so lekker gebly en gekuier by Lekanyane (Makanyane). Die rustigheid is ongelooflik. Die buite stort is amazing en het even warm water. Tilla was baie vriendelik. Die lekkerste was die braai in die aande, waar 'n mens vuur kon maak op die boma, in die natuur. En die huis is baie mooi, toegeus met als wat 'n mens nodig het (kombuisgereedskap) ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Dit is vir wonderlik om te hoor dat gaste hul kuier by ons geniet het en tevrede is met ons diens, chalets en ligging van ons chalets. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Makanyane
Elana W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is easy to find, clean, everything you need in a kitchen, nice braai area and outside shower.

Location of Makanyane is very easy toe find. Perfect for couples that just needs to get away from it all. Fully equipped kitchen. Nice and quiet surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Good day,
The comfort and convenience of our guests is very important to us.
It's a privilege to meet everyone and our wish is that everyone enjoys the visit with us.
Makanyane greetings
Tilla

Makanyane
Frikkie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly op die plaas.

Goeie ligging en lekker privaat in die bos. Baie goeie diens en dankie Tilla vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Dit was vir my so heerlik om julle te ontmoet en ek is opreg bly en dankbaar dat julle die kuier geniet het. Vriendelike Makanyane-groete, Tilla.

Makanyane
Nicolle V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir 'n wegbreek.

Net daai wegkom werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Ons is baie dankbaar dat jul die wegbreek geleentheid geniet het. Ons wil elke kuier van ons gaste so aangenaam as moontlik maak.
Vriendelike groete, Tilla.

Makanyane
Dewald D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Dit was ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Dit is vir ons so lekker wanneer ons kuiergaste hul kuier geniet en kry wat hul nodig het met die wegbreek. Baie dankie, om elkeen te ontmoet is 'n heerlik vir my. Makanyane groete, Tilla.

Makanyane
Laura B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Dit was ons tweede besoek aan Makanyane en ons sal beslis weet gaan! Tannie Tilla is 'n wonderlike gasheer en het ons baie welkom laat voel. Die rustigheid en afgesondere huisie is perfek vir 'n wegbreek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Ons is vreeslik opgewonde en dankbaar wanneer gaste weer kom kuier. Dis heerlik om hulle weer te ontvang, want ons gaste se verblyf en gerief is vir ons baie belangrik.

Makanyane
Dj V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Net een aand gebly maar kan definitief meer dae hier deurbring. Dis baie rustig en die chalet is ordentlik toegerus met alles wat mens sal nodig hê vir selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie, dis vir so lekker om te hoor ons kuiergaste geniet hul kuier en dat die chalet aan hul vereistes voldoen.

Makanyane
Bernice C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustigheid.

Heerlik uitgerus! 8 km uit die dorp, perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons is baie dankbaar as gaste hul kuier geniet. Dis so 'n voorreg om ons gaste te ontmoet.

Makanyane
Riaan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasstilte met bosveld-uitkyk.

Pragtige goed-toegeruste huisie met mooiste antieke meubels wat pas by die plaastema. Heerlike stoep en buitelug-stort wat uitkyk oor 'n wildskamp. Stil en privaat maar naby genoeg aan Parys as jy wil gaan rondkyk of uiteet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dis vir ons so verblywend as ons gaste hul kuier geniet. Jul gerief is vir ons baie belangrik. Makanyane groete Tilla

Makanyane
Jaybe V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaybe V
Saam met vriende

Rustig.

Ons het gegaan om te rus en weg te kom van werk af. Dit was bo verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Dis vir ons verblydend en so lekker om te hoor ons gaste is tevrede en geniet hul kuier. Baie dankie.

Makanyane
Chantal S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus op Oujaarsdag.

Die verblyf is uiters netjies en die gasvrou is warm en hartlik. Die akkommodasie bevat alles wat 'n mens nodig het vir gemaklike verblyf. Ons het die aand op die stoep met die stortreën wat buite val, vreeslik geniet. Die buite-stort onder die sterre was 'n unieke en lieflike ervaring. Ons het die vars blommetjies in die huis en die lekkernye op die bed opreg waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul kuier en vir jul positiewe terugvoer. Ons gaste is vir ons baie belangrik en dit 'n absolute voorreg om elkeen te ontmoet. Wees veilig, vriendelike Makanyane groete Tilla

Makanyane
Alda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier by ons en vir jul positiewe terugvoer. Ons is baie dankbaar dat jul die kuier by ons geniet het. Wees veilig, vriendelike Makanyane groete Tilla

Makanyane
Charleen K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10

Heerlike rustige atmosfeer. Privaat. Netjies. Gerieflik. Heerlik vir wegbreek uit die dorp en te ontspan. Eienaar het ons vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons so baie as ons gaste hul kuier geniet.

Makanyane
Karenza M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karenza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the best time at Makanyane.

It is perfect for couples, a beautiful little chalet, quiet, safe and private. The hostess has every little detail covered, so you get to relax and enjoy your stay. Ensure bottled water and your braai wood are included on your grocery list.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil rustige verblyf.

Skoon, netjiese en rustige verblyf. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie ons probeer ons bes om ons gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak.

Makanyane
Celenta T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celenta T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great selfsorg eenheid

Die gasvrou dink aan alles, van oorstokkies tot tandestokkies. Ons het heerlik gerus

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Dis vir ons heerlik om te hoor van ons gaste. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wil graag ons gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik maak.

Makanyane
Mariëtte B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is pragtig uiteengesit, baie smaakvol, het die rustigheid baie waardeer.

Tilla is 'n uitstekende gasvrou, alle bederfies geniet, en veral die skoon beddegoed en komberse wat so lekker geruik het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie, baie dankie vir die positiewe boodskap. Dis so lekker vir ons as ons gaste hul verblyf geniet, want ons gaste is vir ons baie belangrik.

Makanyane
Donsie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Mens wil eintlik nie eers die plekkie deel met die wêreld nie. Wat ’n lieflike weggesteekte plekkie! Ons het dit vreeslik geniet! Baie privaat, skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die bederfie op die bed was ook baie spesiaal. Ons gaan beslis weer kom kuier om weg te kom van mensdom en jou alledaagse rush. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap en positiewe terugvoer. Ons mikpunt is die gerief en rustige verblyf van ons gaste. Nogmaals baie dankie ons waardeer dit opreg. Vriendelike Makanyane groete Tilla.

Makanyane
Louisa B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Regtig 'n baie lekker plek om te bly. Ons het heerlik gebraai by die vuurput. Die eenheid is uitstekend toegerus met als wat nodig is, duursame beddegoed, stoele en komberse vir by die vuur sit. Selfs iets om muskiete weg te hou! Sal beslis weer daar oornag as ons Parys besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Beste Louisa,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die kuier geniet. Ons gaste se gerief en verblyf is vir ons baie belangrik.

Makanyane-groete
Tilla

Makanyane
Bernadette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette V
Gesin met tieners

Wonderlik.

Was uit die boonste rakke en baie goed toegerus. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons gaste is vir ons belangrik en ons wil net die beste diens lewer.

Makanyane
Hardus B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale bestemming vir 'n wegbreek waar jy regtig kan ontlaai.

Absolute stilte waar jy die ryk voëllewe kan geniet vanaf die stoep van jou netjiese volledig toegeruste eenheid. 'n Bonus is die besoek van wild van die naburige wildsplaas aan die grensdraad van tyd tot tyd. Onthou net om jou eie braaihout saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons gaste se gerief en verblyf is vir ons baie belangrik.
Makanyane groete,
Tilla

Makanyane
Anton R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Gesin met tieners

Awesome, sal weer gaan!

Pragtige, veilige verblyf, met uitstekende geriewe en puik diens! As jy nie hier kan ontspan nie gaan jy nêrens nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Beste Anton,

Baie, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Ons kuiergaste is vir ons belangrik en ons wil net die beste diens aan hulle lewer.

Groete
Makanyane

Makanyane
Rory M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory M
Gesin met klein kinders

Very enjoyable stay.

Was a very enjoyable stay with great attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Thank you so much. We appreciate the positive feedback.
Greetings
Tilla

Makanyane
Simone C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone C
Saam met vriende

Baie netjies en veilig met alle geriewe wat jy nodig het.

Baie rustig en ideaal vir 'n naweek weg van die besige stadslewe. Baie naby aan Parys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe gradering. Ons sal hierdie graderings standaard handhaaf vir ons gaste.

Makanyane
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R500, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7286f955ea67f995a7a025d1b77dd0c5f419a85864cbfd09ae0fb0bb2b707a7795d0e83c32a8201d9c58db34df79b1e925a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 R500 Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.847250824336 27.474693144688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem