Makanyane Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 31, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
- Vanaf R12 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Makanyane Lodge is 'n bekoorlike wildlodge wat ideaal vir gesinne is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die Black Rhino Privaat Wildreservaat wat deel van die Pilanesberg Nasionale Park vorm.
Die lodge beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, en 2 slaapkamers met enkelbedens. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, broodrooster, koffiemasjien, skottelgoedwasser, toonabnk, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area. Veilige onderdakparkeerplek vir 4 voertuie word voorsien.
Die wildlodge het 'n aangewese veldgids en wildkykvoertuig wat slegs 10 gaste op 'n slag kan vat, 'n Zipline en 'n tuin waarin kinders kan speel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Makanyane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lodge 31, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
- Gaste dink Makanyane Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pilanesberg Nasionale Park Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 31, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes