Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alwyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Makarios
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Albert L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Wat 'n juweel! Baie dankie dat ons hier kon kom rustig raak en ontspan. Die huis is pragtig, het al die geriewe wat mens benodig en die natuur is asemrowend. "We did not know our sanity was gone, until we found it here". Meshack was vriendelik en baie hulpvaardig. Ons sien uit daarna om jul weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B
Gesin met klein kinders

Al was die krag af vir die naweek (Groot Marico), het ons lekker ontspan.

Die huis is baie goed toegerus en nog baie nuut. 'n Paar voorstelle: 1. Sytafeltjies vir langs die bank en ondersetbordjies. 'n Kombuisskaar en miskien steakmesse. Ons het baie lekker ontspan, tenspyte van die krag wat die hele naweek in die Marico-gebied af was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makarios se terugvoer

Hi Victor, baie dankie vir julle terugvoer en idees, ons waardeer dit! Hoop ons sien julle gou weer.

Makarios
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 289 Vergenoegd, Makarios, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18baedc33c845fb93cadc407a39e920d756607622da44749f27c7c0aa6b59b2f573f8c756a47a88acca4b576a76a4349996?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Farm 289 Vergenoegd Makarios 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.644034365417 26.410707491293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem