Bela-Bela Akkommodasie by Makhato 111 - Sondela Nature Reserve | LekkeSlaap
+26

Makhato 111 - Sondela Nature Reserve

Lodge
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato 111 - Sondela Nature Reserve bied verblyf in 'n privaat en luukse vakansiehuis wat 20 km vanaf Bela-Bela geleë is. Dié landboustreek is bekend vir sy termale bronne en verskeie natuurlike besienswaardighede.

Dié huis is smaakvol versier, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met die tweede slaapkamer. Die badkamers het baddens en storte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboudebraai. Die eenheid het ook 'n boma met 'n vuurput en aparte braaigeriewe.

Daar is verskeie wilde diere en voëls in die reservaat wat vrylik rondbeweeg op die perseel. Die oord bied doendinge, soos wildritte, perdry, voetslaan, 4x4-roetes, bergfietsry en swem in die gemeenskaplike swembaddens.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato 111 - Sondela Nature Reserve sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Makhato 111 - Sondela Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R516, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato 111 - Sondela Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7LqLjcOiDIYZBAj1jHUWbvzC49lZq7JO0wA0OirSQ8Hc9UfyiT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R516 Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.916526277469 28.412152317349
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za