Makhato Bush Lodge 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makhato Bush Lodge 3 is in die Sondela Natuurreservaat, 20 km van Bela-Bela af. Dié landboustreek is bekend vir sy geotermiese warmwaterbron en natuurlike besienswaardighede.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste (verkieslik 6 volwassenes en 2 kinders) en het 2 slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Daar is 2 stapelbeddends in die solder. ’n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en kookgerei. Daar is lugversorging in die leefarea. Die eenheid bied toegang tot 'n aparte lapa met 'n ingeboude braai, yskas, mikrogolf en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n boma met 'n etenstafel en sitplek vir 8 gaste.

Die reservaat het talle wild- en voëlspesies wat soms tot naby die eenheid kom. Doendinge sluit wildritte, perdry, voetslaan, 4x4-roetes, bergfietsry en gemeenskaplike swembaddens in.

Slaapplek

'n Bespreking by Makhato Bush Lodge 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makhato Bush Lodge 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false