Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Eenmalige bewaringsfooi word per voertuig gehef. Gaste moet hieroor navraag doen aangesien dit onderhewig is aan verandering.
'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis.
Die instansie tel kinders van 2 jaar af op as 'n volwaardige gas en hulle vorm deel van die aantal gaste per eenheid.
Harde musiek word nie toegelaat nie en gaste mag nie eetgerei, breekware en beddegoed rondskuif tussen die eenhede nie aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het.
Funksies word nie by die eenhede toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hout is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Al die paaie in Sondela is grondpaaie.
Troeteldiere word nie in Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe12888b5a0fa9a908618aa5bfabe7a7991b5c401ba7c1dddfdf813c12d8fb906a5f4c5333aa5cde960ca09221e4887a3a435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926426382164 28.39211085159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem