Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 81

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Makhato Lodge 81
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolande I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande I
Gesin met tieners

Skoon netjies, daar kan jy lekker rus.

Baie lekker huis, met privaat swembad, onderdak braai asook 'n lekker boma. Kamers is ruim met eie badkamers, ons sal definitief weer gaan. 'n Mens kan lekker rus en hoef nie eens iewers heen te ry nie, die diere kom kuier sommer by jou. Dit was vir ons absoluut 'n heerlike rustige naweek van rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celia R
Saam met vriende

Baie lekker stil en netjies.

Baie lekker gebly. Baie stil. Als wat jy nodig het is daar. Selfs Wifi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makhato Lodge 81 se terugvoer

Goeie dag Celia
Dankie vir jou terugvoer oor jou verblyf by Sondela. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf.
Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat Akkommodasie te sien!
Vriendelike groete,
Sondela Natuurreservaat Akkommodasie

Makhato Lodge 81
Wynand A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, perfek vir 'n stil wegbreek van stadslewe.

Die eenheid het als wat jy kan benodig, pragtige uitsig op die voer stasie reg by die lapa, en diere loop heel dag verby, van die bokke het selfs uit ons hande kom eet. Die swembad was baie welkom in die warm weer. Kombuis is goed uitgerus met als wat mens kan nodig. Res van die plek is perfek. Lieflik stil in die nag, lanklaas so lekker geslaap. Voorstelle wat die plek net daai bietjie beter kan maak: 2 handdoeke per kamer was bietjie min. Steek miskien die WiFi router weg van gaste af, ek het als probeer daai eerste aand, maar eers die volgende oggend gehoor dis nie bedoel vir gaste nie. Miskien 'n voorstel vir die kamer met die shower wat na buite kyk, sodra die son opkom is dit daglig in die kamer, sou voorstel om miskien 'n blind of iets net op te sit, ek moes die een kombers oor die deur gooi om so bietjie te kan laat slaap. Anders as dit was dit 'n wonderlike plek en ek sal dit regtig aanbeveel vir enigiemand. Ons hoop om binnekort weer vir 'n naweek te kom afskakel van die gejaag van JHB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham O
Gesin met klein kinders

Teleurstellend tog soveel potensiaal.

Ons moes vir 'n uur en half by die eenheid wag voordat Sondela die sleutels afgelewer het. Dit nadat hulle ons by ontvangs ingelig het dat die sleutel by die eenheid was. Huis was redelik skoon binne maar tuin is verwaarloos met spinnerakke oral. Die eenheid het 'n swembad maar dit word nie skoongemaak of instandgehou nie. Gras onversorgd en staan hoog op party plekke. Skoonmaakdiens het glad nie Saterdag ogedaag nie en geen swartsakke voorsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 740
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 740
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 740
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9b2adce8a3db8ed795e15af036d602edd02e560ea7e2f729ba538a2edcae5e6aaa63dc1f24bce59ed64a720e9c3587c4628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 740 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926421517443 28.392132309262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem