7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jan Meyer Laan, Herolds Bay, George, Hardap Sien kaart
Beskrywing
MakiSaki Beach House is in Heroldsbaai, George, en spog met asemrowende uitsigte oor die see. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en is 1 m vanaf die hoofhuis. Die tweede badkamer en gastetoiket is 1 m agter die huis.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8, en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis.
Die sitarea het gemaklike sitplek, met groot vensters met 'n uitsig oor die see.
Buite het gaste toegang tot 'n dek en sitplek met uitsigte oor die branders. Daar is nie 'n TV nie en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Henning Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jan Meyer Laan, Herolds Bay, George, Hardap
- Gaste dink MakiSaki Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jan Meyer Laan, Herolds Bay, George, Hardap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang