2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 Malachite Mews, 5 Rawson Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Malachite Mews 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in Knysna se middedorp. Die woonstel is stapafstand van die Knysna Waterfront, restaurante, byderwetse koffiewinkels en winkels. Dit is die ideale naweekwegbreek vir bergfietsryers, stappers, kos- en wynliefhebbers en sakereisigers.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en genoeg kasruimte, asook gehaltelinne en lekker baie sonlig. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en komplimentêre koffie en tee toegerus. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-sitarea het 'n slim-TV met Netflix en die woonstel het WiFi.
Gaste kan ontbyt en middagete-happies in die privaat ontspanningsarea buite geniet. Daar is 'n veiligheidshek om toegang tot die gebou te verkry en gaste het toegang tot 'n kelderparkeerplek agter nog 'n veiligheidshek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Siphiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Malachite Mews, 5 Rawson Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Malachite Mews 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Malachite Mews, 5 Rawson Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang