Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Wiehann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Malachite Rest
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gerrit N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit N
Enkelreisiger

Moes vinnig oornagplek in Nelspruit kry en Malachite Rest was naby en beskikbaar.

Netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n aand of drie se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika E
Gesin met tieners

Verblyf was netjies en skoon en het veilige parkering. Dit is geskik vir 1 of 2 nagte.

Wifi is bietjie stadig en daar is geen spieël in die slaapkamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenne G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenne G

Aangenaam

Klein dingetjies kort: bedliggie, asdromme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Gesin met klein kinders

Was ideaal vir 'n kuier by die Innibos-fees!

Was perfek gewees vir ons kuier by die Innibos Kunstefees, ligging was naby, kamer was rustig. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika E
Gesin met tieners

Was in Mbombela vir skoolsport.

Malachite Rest was netjies en naby die skool en restaurante en was ideaal vir 1 nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R698
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R698
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R698
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretoriusstraat 17, Sonheuwel, Mbombela, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85e6e0a6838ee2b64c7cfdd633dfadd948827251a1eccac8fd66fc707a57ecac49d77c4b9997339ae239d029758ee68730e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R698 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 17 Andries Pretorius Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.481738 30.973942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem