LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Malandershoogte | LekkeSlaap
+48

Malandershoogte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Malandershoogte
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ninian S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninian S
Gesin met tieners

A break away from city life.

What an awesome place. So much to do for the kids and not too far out of Cape Town.

Terri-ann V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-ann V
Saam met vriende

Stunning.

Was a pleasure staying there neat and tidy.

Louise M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Gesin met klein kinders

Calm and tranquil environment.

Many facilities to keep the kids busy and having fun.

Aliyah C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliyah C
Saam met vriende

Perfection.

Our 2nd time around and we already booked our 3rd stay. Excellent service, silly us forgot our blankets and Oom Konnie brought one from his house! I will forever be grateful. The place is absolutely perfect, fields for days and as always, the house is clean and very looked after. Thank you once again George and Oom Konnie. This is our go to place to getaway from the bustling sounds of the city!

Crystal M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal M

As jy wil ontspan is Malanderhoogte die perfekte plek vêr weg van al die geraas. Dit was ongelooflik sal definitief weer kom kuier.

Sien sterre.

Jaco L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met vriende

Puik!

Malandershoogte is 'n lieflike kuierplek - 'n stukkie hemel op aarde. Ons gaan definitief weer soontoe!

Malandershoogte's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.
Groete,
George

Malandershoogte
Mark V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, aangenaam, terapeuties.

Ons verblyf was baie aangenaam. Daar is 'n onvergeetlike insident met die geblokte toilet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, enjoyable, therapeutic.

Our stay was most enjoyable. There was a very unfortunate incident with the blocked toilet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Malandershoogte's terugvoer

Thank you Mark.

Malandershoogte
Imelda L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda L
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dit was een van ons beste vakansies ooit. Die kinders het hul baie geniet, sowel as ek en my man.

Malandershoogte's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Imelda.

Groete
Malandershoogte.

Malandershoogte
Jodean A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodean A

Peaceful, relaxing, beautiful location and great hosts.

Wow! What an absolutely amazing stay. The accommodation was perfect, and lacked absolutely nothing. The location was beautiful, and the owner and manager went out of their way to accommodate our group. We will definitely be back. Thanks for an unforgettable stay guys, well done.

Romola B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romola B
Saam met vriende

I would recommend accommodation to other friends and family.

I am definitely going back to the farm. Had the best time ever. Owners are friendly and very kind.

Aliyah C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliyah C
Saam met vriende

Lieflike, rustige plek.

Wat 'n pragtige plek, het ons verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer kom, met die kinders hierdie keer, aangesien hulle 'n heerlike tyd sal hê. Oom Konnie was baie behulpsaam. Die enigste probleem is die pad, om byna 20 km op die grondpad te ry was nie lekker nie, maar dit sal ons nie keer om weer te kom nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely and peaceful place.

What a lovely place, exceeded our expectations. We would definitely come again, with the kids this time as they will have a ball of a time. Oom Konnie was very helpful. The only hiccup, is the road in, to drive almost 20 km on gravel road wasn't fun but it still won't stop us from coming again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lee-anne F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne F
Gesin met klein kinders

Lekker, rustige wegbreek!

Het die verblyf terdeë geniet. Rustige plaasatmosfeer en baie te doen vir kinders! Die huis is lekker gerieflik ingerig met alles wat jy benodig. Sal beslis weer gaan kuier. Enigste downer is die gruispad van sowat 20 km! Sukkel nou nog om van stof ontslae te raak, maar ons volgende verblyf is reeds bespreek!

Malandershoogte's terugvoer

Hi Lee-Anne
Baie dankie vir jou mooi resensie. Net 'n vinnige terugvoering oor pad. Die roete via Napier het n lang gruispad. Daar is wel 'n korter roete van ongeveer 7 km tot by naaste teerpad. Ons sal beslis jou die korter pad aanwys as jul weer uitkom plaas toe.
Vriendelike groete
Malandershoogte

Malandershoogte
Craig D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D
Gesin met klein kinders

We had a lovely time at Malanderhoogte and we will be coming back.

It was very peaceful and lots of activities for the kids.

Nolene B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek met die hele gesin.

Pragtige plek en veilig vir klein kinders, die beste was dat ons ons hond kon saam vat. Sy het dit vreeslik geniet. Oom Konnie baie vriendelik en gasvry.

Lindie G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Gesin met klein kinders

Rustig, privaat, uitsig is wonderlik.

Plek was baie lekker. Baie pragtige uitsig. Lekker om te gaan rus.

Janelle J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janelle J

Peaceful, relaxing and equipped with everything needed for a break away from the city.

Clean, spacious and quiet.

Desda H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Desda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie aanbeveel nie.

Ek kan nie Badenshuis aanbeveel nie. Daar was gebruikte tandeborsels en badsponsies in die badkamer. Die vullisdrom het vullis ingehad ens. Ons het die indruk gekry dat daar mense permanent daar woon. Ons moes ook ons eie beddegoed voorsien - dit word glad nie in die advertensie genoem nie.

Malandershoogte's terugvoer

Goeiedag Da,

Dankie vir jou resensie Ons gee onmiddelik aandag daaraan. Ons het die beddegoed bygevoeg by die beskrywing op die webtuiste. Wat die badsponsies,tandeborsel en vulles in drom betref sal die opsigter aangespreek word. Die huis moet altyd skoon en netjies wees voor gaste inkom so ek vra om verskoning. Die huis word nie permanent bewoon nie, ons sal die nodige artikels verwyder.

Weereens dankie vir terugvoering, want nou kan ons nodige regstellings maak.

Groete
George.

Malandershoogte
Herman L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met vriende

Rus, vrede, gemak en alles wat jy nodig het.

Wat 'n fantastiese naweek saam met vriende. Dit is so 'n gemaklike huis en daar is soveel om te doen. Daar is soveel aktiwiteite vir kinders en dit is so 'n lekker plaasatmosfeer. Die vars lug en die uitsig is fantasties. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Die mense op die plaas is baie vriendelik en behulpsaam.

Chandré B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandré B
Saam met vriende

Wonderful escape.

Malandershoogte is a wonderful escape from the busy city life! Very relaxing with amazing views.

Tanya D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Very nice place for big family with children, lots to do and nice peaceful place.

We received a warm welcome, the place was neat. I would only prefer bedding, and the Jacuzzi stairs a bit dangerous with glass edge on one side. Overall we had a good time, nice entertainment for whole family, the house is equipped with everything you need. We will be going back.

Trevor G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor G
Saam met vriende

Die beste plek wat in 'n lang tyd by was.

Goeie omgewing, alles wat 'n mens nodig het. Die beste plek om weg te breek van als. Dankie George vir als, sal beslis weer gaan.

Chriswine T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriswine T
Saam met vriende

Die moeite werd om weer te gaan.

Malandershoogte was 'n baie aangename en lekker plek om te wees. Dit het ons verwagtinge oortref. Sien uit daarna om weer te gaan!

Eloise E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise E
Gesin met klein kinders

This place is truly amazing.

I would definitely stay here again. A happy place indeed. Accommodates so well for the kids especially.

Dorothy B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy B
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike rustige omgewing waar mens net kon relax.

Sien sterre.

Thomas S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S
Saam met vriende

Baie netjies, lekker ruimte, baie gemaklik en gerieflik. Baie dankie

George Badenhorst, baie dankie vir die lekker plekkie wat jy aan ons uitverhuur het. Die huis self was baie gerieflik sowel as die area vir die kinders om te speel en die vars lug was asemrowend. Sal definitief weer bespreek. Dankie.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 12:00 -34.330697826933 19.806438684427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!