Malandershoogte

Malandershoogte
Vanaf R1 195
R 1 195 R 956
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Malandershoogte het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kot, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is en die kombuis het 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n bank wat uit 3 stukke bestaan en 'n TV met DStv. Die binnebraai-area het 'n etenstafel vir 10 en dié area lei na 'n swembad op die balkon. Daar is 'n pizza-oond buite, asook 'n speelarea met tafels en stoele by 'n sambreel. Verder is daar 'n speletjieskamer met bordspeletjies en tafeltennis. Die kamer het 'n Jacuzzi wat teen 'n ekstra fooi gebruik kan word. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Jacuzzi is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Ekstra gaste en kinders betaal 'n addisionele fooi per aand.

Geen harde musiek sal enige tyd by hierdie verblyf toegelaat word nie. Geen musiek word ná 22:00 toegelaat nie.

Rook is in die huis verbode. Gaste mag nie in die slaapkamers eet nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 195
R 1 195 R 956
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malandershoogte Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R956 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.330697826933 19.806438684427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang