Malgas Breede Rivier Akkomodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Mrt 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Malgas Breede Rivier Akkomodasie is aan die oewer van die Breederivier geleë.

Ons bied verblyf in 'n ruim 3-slaapkamerhuis en 'n woonstel. Dit maak Malgas Breede Rivier Akkomodasie uiters geskik vir 'n groep of 'n gesin.

Die eerste slaapkamer in die hoofhuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer met 'n koningingrootte-bed én 'n driekwartbed, en die derde kamer met 2 driekwartbeddens. Die slaapkamer in die woonstel het weer 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer in die huis, asook 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Ons kan tot 12 gaste akkommodeer.

Die oopplankombuis is volledig toegerus met 'n stoof en 'n oond, mikrogolf, yskas en 'n koffiemasjien. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV. DStv is beskikbaar teen 'n addisionele prys per dag.

Die leefarea bied toegang tot die patio wat uitkyk oor die rivier en 'n groot grasperk. Daar is 2 braai-areas tot gaste se beskikking en veilige parkeerplek word voorsien. Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie. Daar is 'n jetty voor die huis wat tot gaste se beskikking is. Gaste kan hul eie boot bring. Daar is 'n boot te huur teen R1000 per dag. 'n Geldige skipperslisensie is 'n vereiste om die boot te huur.

Slaapplek

'n Bespreking by Malgas Breede Rivier Akkomodasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Malgas Breede Rivier Akkomodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 R2 975 per nag (plek vir 8)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Mrt 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]