Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n kombuis wat met tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n kombuis wat met tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stein Street, Maltahöhe, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang