+26
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Manasse Manor is in Malmesbury, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf. Dit bied 'n geleentheid om te ontspan, te herlaai en weer kontak te maak.

Die gastehuis bied 4 pragtig gemeubileerde kamers, toegerus met 'n TV met Openview-kanale of 'n slim-TV-modem. Ons bied gratis WiFi, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, asook koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt, aandetes en 'n wasgoeddiens is op aanvraag beskikbaar. Die trap is toegerus met 'n elektriese rolstoel vir diegene wat sukkel om te loop.

Twee klein, goed toegeruste kombuisies is ook beskikbaar vir gedeelde gebruik deur gaste.

Buite bied die eiendom 'n tuin met groot bome en sitplek in die skaduwee. Gaste word voorsien van veilige parkering.

Kamers word een keer per week deeglik skoongemaak. Vir korter verblyf word daar van gaste verwag om hul eie kamers netjies te hou. Gedeelde gemeenskaplike areas word skoongemaak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manasse Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Bergzicht Street, Malmesbsury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b4aa3916ba2a8f66c2082af4fda7a53c064cf28a858087cc68164a0e107cf6fb9c8e8c02e93b1d7b90cfb37a5c54cac2eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Bergzicht Street Malmesbsury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4604644 18.7235994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang