LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mandalay B&B and Conference Centre | LekkeSlaap
+43

Mandalay B&B and Conference Centre

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Mandalay B&B and Conference Centre
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bertie R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens teen baie billike prys.

Die personeel is baie vriendelik. Kamers was netjies en skoon, veilige parkeerplek en baie rustige omgewing.

Mandalay B&B and Conference Centre's terugvoer

Baie dankie vir die woorde, Bertie.

U is altyd welkom by Mandalay.

Beste groete

Ettiene Botha

Mandalay B&B and Conference Centre
Peter D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Gesin met tieners

Ettiene went out of his way to assist us.

Dropped us off at the restaurant. Allowed us to drop our bags early and arranged a local drop service to the airport.

Mandalay B&B and Conference Centre's terugvoer

Good day Mr. Daley, Thank you for your wonderful review and we hope to see you and your family at Mandalay again soon! All the best for 2020. Kind Regards, Ettiene Botha - Mandalay Bed & Breakfast.

Mandalay B&B and Conference Centre
Lize M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize M
Gesin met tieners

Hulle het nie gedoen wat hulle op email gesit het nie.

Ons het gevra vir 'n matras vir ons 3de kind en Ettiene het op email bevestig dat dit gedoen sal word. Dit was nie. Ons vriende het ook nie dekens gehad op hulle beddens nie. Die kroeg was onder konstruksie so ons kon nie cocktails bestel en rustig wees by die swembad nie. As iemand ons ingelig het dat dit buite werking is kon ons reëlings tref maar dit was nie. Nie kwaliteit diens wat ons van die webtuiste verwag nie. Die ontbyt was lekker, maar die wag not so much. Daar was net 1 kelner. Julle moet kliënte inlig as 'n plek nie lyk soos wat dit adverteer word nie.

Mandalay B&B and Conference Centre's terugvoer

Goeie Middag Mark,

Dankie vir die inligting en terug voering. Ons sal hierna kyk en seker maak dat ons nie meer as 3 mense per kamer instel nie. Julle was gelukkig gewees met die uitleg omdat dit net die "een aand was en julle vroeg sou vertrek". Ons het vir julle 'n afslag gegee vir die 9 mense in twee van ons kamers. Ek het vir julle laat weet dat as julle in die kroeg wil sit en iets drink is julle meer as welkom en om te laat weet. Ek was gesê om nie daaroor te bekoommer nie omdat julle in elk geval uitgaan. Ons is 'n gaste huis met ontbyt en nie 'n hotel met 'n restaurant nie. Ek persoonlik het baie van julle gesin gehou en gevoel dat ek alles gedoen het soos gevra. Die rede dat ek so gevoel het is omdat ek by julle aansoek gedoen het om uit te vind of alles vir julle reg is. Ek sal nie enige iets kan reg maak of uitsorteer as julle nie vir my op die dag laat weet nie. Ons hoop julle het 'n baie lekker ruis gehad op die skip en dat alles beter verloop het.

Beste Groete,
Ettiene Botha - Mandalay Bed & Breakfast

Mandalay B&B and Conference Centre
Neels G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, kan die plek aanbeveel.

Mandalay B&B and Conference Centre's terugvoer

Baie Dankie Mnr. Gerber! Ek wens julle 'n goeie 2020 voorentoe.

Beste Groete,

Ettiene Botha
Mandalay Bed & Breakfast.

Mandalay B&B and Conference Centre
Johan R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Besigheidsreis

Waarde vir geld, sal weer soontoe gaan.

Netjiese, gerieflike kamer en fasiliteit. Kon nie bedliggies aanskakel nie? 'n Buitelig naby aan my kamer het in die nag die kamer verlig en gepla met slapery.

Mandalay B&B and Conference Centre's terugvoer

Goeie Middag Johan, baie dankie vir U oorsig. U was in kamer 6 gewees waar ons ‘n battery met 12v prop aangeheg het. Ons het die battery en prop vervang nadat die herstel werk nie 100% was nie. Ons hoop om U weer te sien en sal vir U die buitelig afskakel indien dit weer pla. Beste Groete, Ettiene Botha - Mandalay Bed & Breakfast.

Mandalay B&B and Conference Centre
Roxanne N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir Comrades.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect stay for Comrades.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mandalay B&B and Conference Centre's terugvoer

Good morning Roxanne,

Thank you for staying at Mandalay and for your review. We hope to see you again soon!

Kind Regards,

Ettiene Botha
Mandalay Bed and Breakfast

Mandalay B&B and Conference Centre
Alet O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet O

Hul was al die pad baie vriendelik,behulpsaam en professioneel.

Ek sal definitief my vriende en familie verwys na die B&B hul het ons dadelik op ons gemak gehad. Hul was baie behulpsaam met die feit dat my ma moeilik loop en in 'n rolstoel is. Hul het uit hul eie 'n stoel vir haar in die stort gesit sodat sy gemaklik kan stort. Hul was baie vriendelik, bedagsaam en professioneel.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Ridge-weg 251, Durban-Noord, Durban, 4065, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKMduweraIv2Z8hShOw8iDwIWxIRamTP6yjXBZLjP4EXJgjr4z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 251 High Ridge Road Durban North 4065 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -29.799929586286 31.028905659914
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!