Mandela Place Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Wale Street, C802 Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mandela Place Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kaapstad. Dit is naby verskeie groot besienswaardighede en uitstekende restaurante in die middestad.
Hierdie enkelwoonstel spog met 'n uitsig oor die Kompanjiestuin en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad in die slaapkamer.
Die res van die woonstel is oopplan en daar is 'n kombuis en 'n ingangsportaal. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea bied 'n etenstafel met 4 stoele en 'n gemaklike rusbank met 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n swembad met sonstoele en sonsambrele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Alma Horn Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 24 Wale Street, C802 Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Wale Street, C802 Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang